Plaashase

Plaashase Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Plaashase, Dessert Shop, Rustenburg.

🎁 ⏰ LAASTE KANS OM VADERSDAG-GESKENKE TE BESTEL! ⏰ 🎁Bederf vir Pa hierdie Vadersdag met ’n pragtig saamgestelde geskenkb...
15/06/2026

🎁 ⏰ LAASTE KANS OM VADERSDAG-GESKENKE TE BESTEL! ⏰ 🎁

Bederf vir Pa hierdie Vadersdag met ’n pragtig saamgestelde geskenkboks vol lekkernye en spesiale bederfies.

✨ Geskenkbokse beskikbaar vanaf:
β€’ R250
β€’ R500
β€’ R1000
β€’ R1500

πŸ“ Rustenburg
🚚 Koerier beskikbaar na ander dorpe

Moenie die geleentheid mis om vir Pa te wys hoeveel hy beteken nie. Plaas jou bestelling vandag nog!

πŸ“© Stuur gerus ’n boodskap om jou geskenkboks te bespreek.

VADERSDAG BEDERF – OPSIE 3Vir die Pa wat die beste verdien! Bederf hom hierdie Vadersdag met ’n smaakvolle geskenkboks, ...
08/06/2026

VADERSDAG BEDERF – OPSIE 3

Vir die Pa wat die beste verdien! Bederf hom hierdie Vadersdag met ’n smaakvolle geskenkboks, gevul met plaaslike lekkernye en spesiale verrassings.

Hierdie geskenkboks bevat:

Premium Koffie
2 x Dekadente Brownies
Smullekker Gemmerkoekies
Macadamia Brittle
Gesoute Macadamia Neute
1 x Brauhaus Craft Bier
1 x Funky Ouma Speseryboks

πŸŽ€ Alles netjies verpak in ’n pragtige geskenkboks.

Die perfekte geskenk vir die man wat altyd daar is – of hy nou van koffie, iets soets of ’n koue bier hou, hierdie boks het iets vir elke Pa om te geniet.

πŸ’™ Vir die held in jou lewe.

πŸ“ž Bestel nou by Miscke: 072 326 5918

πŸ’™πŸ°

05/06/2026

🎁 VADERSDAG BEDERF – OPSIE 2🎁

Soms is die eenvoudigste geskenke die mees betekenisvolle. πŸ’™

Bederf die spesiale Man , Pa, Oupa of in jou lewe met ’n smaakvolle geskenkboks vol plaaslike lekkernye en hartlike waardering.

Opsie 2

Ingesluit:
Plaashase Vadersdag Koffie
Plaashase Sjokelade Beskuit 1 x Dekadente Plaashase Brownie
Plaashase salted macadamia Funky Ouma Speserye
πŸŽ€ Mooi verpak in ’n geskenkboks met lint

πŸ“ž Bestel nou by Miscke: 072 326 5918

πŸ’™ Vir die held in jou lewe. πŸ’™

Bakery

Opsie 1 Verras die held in jou lewe met iets besonders hierdie Vadersdag! πŸ’™β˜• Plaashase Vadersdag Blend Koffie (250g)πŸͺ He...
03/06/2026

Opsie 1

Verras die held in jou lewe met iets besonders hierdie Vadersdag! πŸ’™

β˜• Plaashase Vadersdag Blend Koffie (250g)
πŸͺ Heerlike Sjokolade Beskuit
🎁 Alles mooi verpak in ’n geskenkboks – gereed om vir Pa te bederf!

Die perfekte kombinasie vir daardie welverdiende koffie oomblik.

Slegs R250

Bestel nou om teleurstelling te voorkom!

πŸ“ž Miscke: 072 326 5918

Want elke Pa verdien om spesiaal te voel op sy dag. πŸ’™

VADERSDAG IS OM DIE DRAAI! Vir die Pa wat altyd regstaan …Vir die Oupa wat stories vertel …Vir die Man wat sy gesin eers...
01/06/2026

VADERSDAG IS OM DIE DRAAI!

Vir die Pa wat altyd regstaan …
Vir die Oupa wat stories vertel …
Vir die Man wat sy gesin eerste stel …

Bederf hom hierdie Vadersdag met iets besonders van Plaashase.

Ons handgemaakte lekkernye en geskenke is die perfekte manier om te sΓͺ:
β€œDankie vir alles wat jy doen …
jy is ons held.”

🎁 Bestellings kan nou geplaas word
πŸ“… Beperkte hoeveelhede beskikbaar
πŸ“ž Kontak ons vandag om jou bestelling te plaas

πŸ’™ Want die beste Man, Pa, Oupa verdien die grootste bederf.

Die lewe is te kort vir kitskoffie, bitter tee ,verbeeldinglose disse en nagemaakte botter.By Plaashase bring ons kleur,...
29/05/2026

Die lewe is te kort vir kitskoffie, bitter tee ,verbeeldinglose disse en nagemaakte botter.

By Plaashase bring ons kleur, tekstuur en geur na jou tafel.
Waar gewone kos verander in iets besonders ,en elke happie soos huis voel. 🀍

Van stylvolle smuldisse tot kreatiewe onthaal sonder moeite… ons help jou om elke geleentheid spesiaal te maak.

πŸ“© Kontak ons gerus vir kommervrye, kreatiewe smuldisse .

26/05/2026

Plaashase Bestellings vir die Week is Oop!

Van vars gebak en heerlike quiches tot beskuit, piekniekmandjies en iets lekkers vir elke tafel β€” Plaashase bring daardie plaas kombuis liefde direk na jou toe 🀍

✨ Handgemaak
✨ Vars voorberei
✨ Perfek vir huis, kantoor of kuiergeleenthede

πŸ“© Plaas jou bestelling betyds om teleurstelling te voorkom.

β€œGoeie kos maak mooi herinneringe.” 🌻

🌾 PLAASHASE BESKUIT – HAPPIES MET HART β˜•Begin jou oggend met die perfekte koppie koffie of tee en Plaashase se heerlike ...
21/05/2026

🌾 PLAASHASE BESKUIT – HAPPIES MET HART β˜•

Begin jou oggend met die perfekte koppie koffie of tee en Plaashase se heerlike karringmelk saadbeskuit.
Vars gebak in klein hoeveelhede met regte botter, karringmelk en die perfekte mengsel van sade, neute en klapper vir daardie tuisgemaakte smaak. 🀍

✨ Perfek vir:
β€’ Ontbyt
β€’ Tee tyd
β€’ Geskenkies
β€’ Jou maandelikse beskuit voorraad

πŸ“¦ Bestel jou voorraad vandag!
πŸ“ž 072 326 5918
πŸ“§ [email protected]

🌿🧺 Plaashase Piekniekmandjies 🧺🌿Ons Plaashase piekniekmandjies is gevul met heerlike handgemaakte lekkernye, vars geure ...
19/05/2026

🌿🧺 Plaashase Piekniekmandjies 🧺🌿

Ons Plaashase piekniekmandjies is gevul met heerlike handgemaakte lekkernye, vars geure en daardie spesiale huislike aanraking wat elke oomblik ekstra besonders maak.

Perfek vir:
🌸 Romantiese pieknieks
🌸 Familie-uitstappies
🌸 Verjaarsdae & spesiale geleenthede
🌸 Bederf vir iemand spesiaal

Van smaaklike quiches en vars gebak tot unieke plaasstyl bederfies β€” elke mandjie word met liefde voorberei. 🀍

πŸ“ Vooraf bestellings noodsaaklik
πŸ“© Stuur gerus ’n boodskap om jou mandjie te bespreek

Plaashase β€” waar goeie kos en mooi herinneringe ontmoet. 🌾












# RustenburgEats





HIERDIE IS NIE NET ’N GEWONE  QUICHE NIE HIERDIE IS PLAASHASE GEBAK - HIERDIE IS RUSNA ’N LANG DAG.HIERDIE IS ’N GOUE,BO...
18/05/2026

HIERDIE IS NIE NET ’N GEWONE QUICHE NIE
HIERDIE IS PLAASHASE GEBAK -

HIERDIE IS RUS
NA ’N LANG DAG.
HIERDIE IS ’N GOUE,
BOTTERAGTIGE KORS
GEVUL MET HUISLIKHEID.

HIERDIE IS DIE REUK
VAN OUMA SE KOMBUIS
EN STADIGE
SONDAGOGGENDE

HIERDIE IS RUIMHARTIGE
VULSELS, REGTE BESTANDDELE
EN HANDGEMAAKTE SORG

HIERDIE IS PLAASHASE GOEDHEID

HIERDIE IS LIEFDE VARS UIT DIE OOND
HIERDIE IS PLAASHASE GOEDHEID GEBAK MET HART

Bestel by Miscke
0723265918

Address

Rustenburg

Telephone

+27723265918

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaashase posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaashase:

Share

Category