Tuis Eet

Tuis Eet Tuis Eet laat jou toe om elke maand uit 'n verskeidenheid maaltyd opsies te kies. Die maaltyd boks

Jy het nog kans tot môre om jou bestelling te stuur. D**k net - volgende week hoef jy nie te wonder wat julle gaan eet n...
03/03/2022

Jy het nog kans tot môre om jou bestelling te stuur.

D**k net - volgende week hoef jy nie te wonder wat julle gaan eet nie, jy hoef nie in die winkels se toue te gaan staan nie en geen bestanddele gaan gemors word nie.

Bederf jou gesin met 'n heerlike tuisgemaakte ete sonder enige moeite!

Maart se Resepte om van te kies.Hoe dit werk: Die pryse is per resep vir 4 mense. Jy kan enige van die resepte kies. Jy ...
21/02/2022

Maart se Resepte om van te kies.

Hoe dit werk:

Die pryse is per resep vir 4 mense. Jy kan enige van die resepte kies. Jy stuur jou bestelling en ontvang dan die resep met al die bestanddele afgemeet wat nodig is om die ete te maak.

Indien jy enige vrae of versoeke het, stuur gerus 'n whatsapp vir Zellandi by 0845865705.

Bestellings vir Maart is OOP!
21/02/2022

Bestellings vir Maart is OOP!

Hoe om 'n Maaltyd boks te bestel:So maklik soos dit :)
17/02/2022

Hoe om 'n Maaltyd boks te bestel:

So maklik soos dit :)

Ons opsies vir die Maaltyd Bokse vir Maart sal binnekort beskikbaar wees!Hou ons bladsy dop!
17/02/2022

Ons opsies vir die Maaltyd Bokse vir Maart sal binnekort beskikbaar wees!

Hou ons bladsy dop!

Cooking Made Easy!
16/02/2022

Cooking Made Easy!

Hoekom dan nou self kos maak by die huis?Hier is maar net 'n paar voordele....
15/02/2022

Hoekom dan nou self kos maak by die huis?

Hier is maar net 'n paar voordele....

Wat is Tuis Eet?
15/02/2022

Wat is Tuis Eet?

Address

Schweizer-Reneke
2780

Telephone

+27845865705

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuis Eet posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tuis Eet:

Share