09/04/2026
Van kampvure tot kombuise π₯π²
Ons het onlangs die voorreg gehad om βn Voortrekkerkamp se pot aan die kook te hou β en dit was ekstra spesiaal! Elize Henn, die hart agter die kos, is al vir 30 jaar βn trotse Voortrekker. Sy het as βn drawwertjie by Suiderkruis Voortrekkers begin in 1988 en dra steeds daardie trots vandag saam.
Met βn lewenslange liefde vir kosmaak en βn passie om mense te bederf met heerlike disse, is dit vir Elize βn ware plesier om vir Voortrekkerkampe te kook. Dis nie net kos nie β dis herinneringe, tradisie en gemeenskap op βn bord.
Dankie dat ons deel kon wees van julle kamp! πΏπ¦β¨