15/07/2026
TUSSEN-IN-BETWEEN
Woordfees 2026 boekbekendstelling gesprek en demo
5 Oktober, 15h30, Hofmeyrsaal Stellenbosch
Kaartjies by Quicket (link in bio)
Oor die jare heen het ek gefees
En ander se boeke aanhou lees
En elke jaar het ek gedroom
Dat dit miskien net eendag ék kan wees.
En stadig het die droom ontvou
Oor stories wat ek graag wou vertel
met resepte, smake, sketse en veel meer
oor die lewe, liefde en oomblikke sonder verweer
So vir my is hierdie boekbesluit
‘n fees na ‘n paar jaar se harde arbeidstyd
wat gevul was met wonderlike inspirasietyd
en wat hopelik oorgaan in ‘n blits verkooptyd!
Kom kuier, gesels en proe saam met die bekendstelling van Tussen-in-Between
5 Oktober by die Toyota Stellenbosch Woordfees
Dis hoog tyd!
🍅