06/07/2026
Kyk net hoe oulik lyk hierdie unieke meelbroek dungaree vir die kleinspan!
Allegaartjie is ’n trotse verskaffer van die oorspronklike Meelbroeke, en ons het die reeks beskikbaar vir beide volwassenes en kinders.
Kom kies jou gunsteling uit ons reeks dungarees, kortbroeke en cargo broeke wat propvol nostalgie is.
Perfek vir die hele gesin wat wil uitstaan in egte Suid-Afrikaanse styl.