Die Spens

Die Spens Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Spens, Coffee shop, 3 Deena Street, Thabazimbi.

Vanaand by Die Spens.... heerlikke dik Groente sop met beesvleis(1l) en 3 vetkoekies slegs R75 per porsie... of jaffels ...
26/06/2026

Vanaand by Die Spens.... heerlikke dik Groente sop met beesvleis(1l) en 3 vetkoekies slegs R75 per porsie... of jaffels met Chicken mayo, kerrie maalvleis of rib, slegs R32 elk. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal wor tyssen 4 uur en 6 uur.

Vanaand by Die Spens... lekker skaap bredie met rys. Slegs R120 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12...
25/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker skaap bredie met rys. Slegs R120 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... Lekker Chicken Schnitzel met n Aartappel gebak, blomkool en Broccoli met soet pampoen. Slegs R10...
24/06/2026

Vanaand by Die Spens... Lekker Chicken Schnitzel met n Aartappel gebak, blomkool en Broccoli met soet pampoen. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... heerlikke Herders pastei. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uu...
23/06/2026

Vanaand by Die Spens... heerlikke Herders pastei. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Etes kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker dik Boontjie sop ( 1l ) met 3 vetkoekies. Slegs R75 per porsie. Bestellings word geneem b...
22/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker dik Boontjie sop ( 1l ) met 3 vetkoekies. Slegs R75 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vandag by Die Spens.... lekker Pannekoek...!!!Heeldag beskikbaar vanaf 10uur - suiker (R7 elk) of plein (R5 elk)Aandete ...
19/06/2026

Vandag by Die Spens.... lekker Pannekoek...!!!
Heeldag beskikbaar vanaf 10uur - suiker (R7 elk) of plein (R5 elk)
Aandete is gevulde pannekoek met kerrie maalvleis of hoender mayo, R30 elk, beskikbaar tussen 3 uur tot 6 uur. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Meld asb hoe laat u die bestelling wil afhaal.

Vanaand by Die Spens... lekker Beef Stroganoff met pasta of rys. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 07676...
18/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker Beef Stroganoff met pasta of rys. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker Vra na meer Hoender op rys met sout wortels en n skorsie. Slegs R100 per porsie. Bestelli...
17/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker Vra na meer Hoender op rys met sout wortels en n skorsie. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker Chicken A'la King op rys.  Slegs R100 per porsie.  Bestellings word geneem by 0767639472 ...
15/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker Chicken A'la King op rys. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Etes kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Vanaand by Die Spens... lekker Bees Lasagne met groen boontjies. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 07676...
12/06/2026

Vanaand by Die Spens... lekker Bees Lasagne met groen boontjies. Slegs R100 per porsie. Bestellings word geneem by 0767639472 tot 12 uur. Ete kan afgehaal word tussen 4uur en 6uur.

Address

3 Deena Street
Thabazimbi
0387

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27767639472

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spens posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Spens:

Share

Category