Stop 22 Padstal

Stop 22 Padstal Hier by Stop 22 wil ons hê ons gaste moet terug sit en die nostalgie herleef van “toe ons jonk was”.

Die tye toe ons huistoe moes gaan as die straatligte aankom maar met ‘n moderne glans. Waar jy jou foon neersit en tyd spandeer saam met jou geliefdes.

DOH-re-mi-fa-so-la-ti-do - Amper vakansietyd!!!!
10/06/2026

DOH-re-mi-fa-so-la-ti-do - Amper vakansietyd!!!!

Kom kuier lekker saam Jaco Ka'laari by Stop 22!!!
09/06/2026

Kom kuier lekker saam Jaco Ka'laari by Stop 22!!!

Kom kuier lekker saam by Stop 22 Padstal volgende Dinsdag, 16 Junie 2026. Julle is genooi, sien julle daar.

Want wanneer dit vakansie tyd is glo ons by Stop 22 Padstal in fun till you drop!!! Gedurende die skoolvakansie is Dinsd...
05/06/2026

Want wanneer dit vakansie tyd is glo ons by Stop 22 Padstal in fun till you drop!!!

Gedurende die skoolvakansie is Dinsdae - Donderdae "Free Iflatable" Dae. Kom loer gerus in!!

04/06/2026

So op die vertrekpunt van die eksamens en assesserings - begin ons met die vakansie lusmakertjies van Stop 22!!

Troepe ons hou duime en tone vas vir julle!!

Want as dit Maandag is kort mens soms 'n bietjie ekstra TLC!!
01/06/2026

Want as dit Maandag is kort mens soms 'n bietjie ekstra TLC!!

Funksie platters done!
30/05/2026

Funksie platters done!

Kom proe gerus die naweek ons spesiale Jan Braai's Nutella & S'more Gelato - hy is "braai"e lekker :-)
28/05/2026

Kom proe gerus die naweek ons spesiale Jan Braai's Nutella & S'more Gelato - hy is "braai"e lekker :-)

28/05/2026

As Jan kom kuier dan BRAAI ons!! Hoe blessed was ons vandag!!!
25/05/2026

As Jan kom kuier dan BRAAI ons!! Hoe blessed was ons vandag!!!

23/05/2026

Address

N14
Upington
8800

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 16:00

Telephone

+27840414491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stop 22 Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Stop 22 Padstal:

Share

Category