Dusty donuts

Dusty donuts Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dusty donuts, Dessert Shop, Upington.

Goeie naand dusty donut fans ek het 15 vars gebakte bakkies wat bestel kan word jy kan kies watse sous daars chocolate, ...
04/12/2022

Goeie naand dusty donut fans ek het 15 vars gebakte bakkies wat bestel kan word jy kan kies watse sous daars chocolate, wit chocolate, karamel en kaneel suiker plaas bestelling by 083 410 8793 ๐Ÿ˜๐Ÿ˜๐Ÿฉ๐Ÿฉ๐Ÿฉ

Dit was nou lekker gewees om die koek aan mekaar te slaan vir n baie sassie jong dame vir haar reenboog partytjie ๐ŸŒˆ baie...
04/12/2022

Dit was nou lekker gewees om die koek aan mekaar te slaan vir n baie sassie jong dame vir haar reenboog partytjie ๐ŸŒˆ baie geluk met jou verjaarsdag mag jy net meer en meer sassie raak en altyd so n pragtige mens bly!

01/12/2022
Goeie dag Dusty Donut fans Ek het n group op whatsapp wat net ek kan op chat. Dit is n groepie waar ek die donut dae ook...
14/11/2022

Goeie dag Dusty Donut fans
Ek het n group op whatsapp wat net ek kan op chat. Dit is n groepie waar ek die donut dae ook bekend gaan maak so as enige iemand sou belangstel om dadelik te weet sonder om die add op Facebook te mis kan julle die group join via die Link op die post.

WhatsApp Group Invite

Weer n heerlike donut koek vir n baba t๐Ÿ๐ŸŒผ
07/11/2022

Weer n heerlike donut koek vir n baba t๐Ÿ๐ŸŒผ

Goeie dag Dusty Donut fans Ek het n group op whatsapp wat net ek kan op chat. Dit is n groepie waar ek die donut dae ook...
26/10/2022

Goeie dag Dusty Donut fans
Ek het n group op whatsapp wat net ek kan op chat. Dit is n groepie waar ek die donut dae ook bekend gaan maak so as enige iemand sou belangstel om dadelik te weet sonder om die add op Facebook te mis kan julle die group join via die Link op die post. Daar gaan binnekort weer n bel en bestel dag wees๐Ÿ˜

WhatsApp Group Invite

Dusty Donuts was besig die afgelope tydDaar was baie verjaarsdae, bridal showers, baba tee  en nog meer waar hulle gesmu...
12/10/2022

Dusty Donuts was besig die afgelope tyd
Daar was baie verjaarsdae, bridal showers, baba tee en nog meer waar hulle gesmul het aan heerlike mini donuts.
Vir enige navrae en pryse voel gerus vry om my te kontak
083 410 8793

Onthou hierdie vrydag is mini donut dag!!Moenie uitmis nie plaas jou bestelling voor donderdag๐Ÿ˜๐Ÿฉ
23/08/2022

Onthou hierdie vrydag is mini donut dag!!
Moenie uitmis nie plaas jou bestelling voor donderdag๐Ÿ˜๐Ÿฉ

26 Augustus is dit weer mini donut dag!!
Moenie vergeet om jou bestelling in te sit๐Ÿ˜๐Ÿฉ
Plaas jou bestselling by 083 410 8793

26 Augustus is dit weer mini donut dag!!Moenie vergeet om jou bestelling in te sit๐Ÿ˜๐ŸฉPlaas jou bestselling by 083 410 879...
20/08/2022

26 Augustus is dit weer mini donut dag!!
Moenie vergeet om jou bestelling in te sit๐Ÿ˜๐Ÿฉ
Plaas jou bestselling by 083 410 8793

Address

Upington
8800

Telephone

+27834108793

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dusty donuts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category