Plaastoe

Plaastoe 7km buite Upington , Keimoes pad. Buitelug cafe met ontbyt & ligte etes! Venue vir: Kinderpartytjies & intieme gesellighede. Speelpark vir kinders & klasgroepe.

๐Ÿฝ๏ธ SONDAG TAFEL BUFFET | 14 JUNIE ๐Ÿฝ๏ธMaak jou Sondag maklik en geniet โ€™n heerlike tuisgemaakte buffet by Plaastoe!โš ๏ธ Besp...
09/06/2026

๐Ÿฝ๏ธ SONDAG TAFEL BUFFET | 14 JUNIE ๐Ÿฝ๏ธ

Maak jou Sondag maklik en geniet โ€™n heerlike tuisgemaakte buffet by Plaastoe!

โš ๏ธ Besprekings NOODSAAKLIK

๐Ÿ“ฑ WhatsApp: 083 357 0914
๐Ÿ“ 7km buite Upington, Keimoespad

๐Ÿท ๐‘ฎ๐’๐’†๐’Š๐’† ๐‘ด๐’–๐’”๐’Š๐’†๐’Œ, ๐‘ฎ๐’๐’†๐’Š๐’† ๐‘ด๐’†๐’๐’”๐’†, ๐‘ฎ๐’๐’†๐’Š๐’† ๐‘ป๐’š๐’†!Wynand en Cheree en RUAN sorg vir die vermaak, terwyl jy saam met vriende en fami...
08/06/2026

๐Ÿท ๐‘ฎ๐’๐’†๐’Š๐’† ๐‘ด๐’–๐’”๐’Š๐’†๐’Œ, ๐‘ฎ๐’๐’†๐’Š๐’† ๐‘ด๐’†๐’๐’”๐’†, ๐‘ฎ๐’๐’†๐’Š๐’† ๐‘ป๐’š๐’†!

Wynand en Cheree en RUAN sorg vir die vermaak, terwyl jy saam met vriende en familie die koue verruil vir warm geselskap en lekker herinneringe.

๐ŸŽŸ๏ธ Kaartjies: R150 per persoon
๐Ÿ“ Kaartjies ook beskikbaar by Manzi Water
๐Ÿป Kontant kroeg beskikbaar
๐Ÿด Smaaklike platters beskikbaar (vooraf bestelling noodsaaklik)

Moenie wag tot die laaste minuut nie โ€” bespreek vroeg en maak seker jy mis nie hierdie spesiale aand uit nie!

๐Ÿ“ž Besprekings: 083 357 0914

๐ŸŒž๐ŸŽˆ First Trip Around the Sun ๐ŸŽˆ๐ŸŒžWat โ€™n spesiale dag om โ€™n eerste verjaarsdag te vier! โœจHierdie pragtige โ€œFirst Trip Aroun...
08/06/2026

๐ŸŒž๐ŸŽˆ First Trip Around the Sun ๐ŸŽˆ๐ŸŒž

Wat โ€™n spesiale dag om โ€™n eerste verjaarsdag te vier! โœจ
Hierdie pragtige โ€œFirst Trip Around the Sunโ€-tema was gevul met sonskyn, laggies en kosbare herinneringe saam met familie en vriende. โ˜€๏ธ๐Ÿ’›

By Plaastoe geniet ons dit om elke viering uniek en besonder te maak. Dankie dat ons deel kon wees van hierdie mylpaal! ๐Ÿงก

๐Ÿ“ Plaastoe
๐ŸŽ‰ Kinderpartytjies | Babateeโ€™s | Spesiale Geleenthede
๐Ÿ“ž Kontak ons vir besprekings en beskikbaarheid.

Sondag Tafel โ€“ 7 Junie ๐Ÿฝ๏ธDis waarop jy uitmis! ๐Ÿ˜Goue, bros hoender schnitzels, heerlike bygeregte en โ€™n tafel vol huisge...
07/06/2026

Sondag Tafel โ€“ 7 Junie ๐Ÿฝ๏ธ

Dis waarop jy uitmis! ๐Ÿ˜

Goue, bros hoender schnitzels, heerlike bygeregte en โ€™n tafel vol huisgemaakte geure wat die hele familie sal geniet.

Maak seker jy bespreek vir volgende Sondag๐Ÿ˜‰
Spyskaart in die week beskikbaar

๐ŸฌPartytjie boksies net by Plaastoe๐Ÿฅณ๐ŸฅณOns partytjiepakkies word met sorg saamgestel en bevat onder andere die gewilde King...
05/06/2026

๐ŸฌPartytjie boksies net by Plaastoe๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ

Ons partytjiepakkies word met sorg saamgestel en bevat onder andere die gewilde Kings Bakery Group Naks chips, iets soets en โ€™n lekker sappie โ€“ die perfekte bederf vir enige kinderpartytjie. ๐ŸŸ๐Ÿงƒ๐Ÿฌ

Laat ons die detail hanteer sodat jy die spesiale dag kan geniet.

๐Ÿ“ Beskikbaar by Plaastoe
๐Ÿ“ž Kontak ons vir pryse en besprekings
083 357 0914

Want elke groot partytjie verdien โ€™n lekker partytjiepakkie! ๐Ÿ’œ

๐ŸŒฟ Saterdag by Plaastoe ๐ŸŒฟDaar is net iets besonders aan โ€™n dag op die plaas โ€“ vars lug, groen gras, kinders wat speel en ...
05/06/2026

๐ŸŒฟ Saterdag by Plaastoe ๐ŸŒฟ

Daar is net iets besonders aan โ€™n dag op die plaas โ€“ vars lug, groen gras, kinders wat speel en families wat saam kuier. โ˜€๏ธ

Kom geniet โ€™n ontspanne dag weg van die dorp, laat die kinders veilig speel terwyl jy terug sit en die mooi omgewing geniet.

๐Ÿ“ Plaastoe โ€“ 7 km buite Upington op die Keimoespad
โฐ Saterdae: 09:00 โ€“ 17:00

Ons sien uit daarna om julle te verwelkom!

๐Ÿ”ฅ ๐๐ฅ๐š๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ž ๐๐ฎ๐ข๐ญ๐ž๐ฅ๐ฎ๐  ๐Š๐ฎ๐ข๐ž๐ซ & ๐ƒ๐š๐ง๐ฌ๐Ÿ”ฅDis daai tyd van die jaar waar die aandlug bietjie bytโ€ฆ โ„๏ธTrek snoesig en warm aan, kom...
04/06/2026

๐Ÿ”ฅ ๐๐ฅ๐š๐š๐ฌ๐ญ๐จ๐ž ๐๐ฎ๐ข๐ญ๐ž๐ฅ๐ฎ๐  ๐Š๐ฎ๐ข๐ž๐ซ & ๐ƒ๐š๐ง๐ฌ๐Ÿ”ฅ
Dis daai tyd van die jaar waar die aandlug bietjie bytโ€ฆ โ„๏ธ
Trek snoesig en warm aan, kom kuier saam en dans jouself weer warm onder die sterre โœจ
Ons sal die vure laat knetter vir daai ekstra gesellige atmosfeer ๐Ÿ”ฅ
Lekker musiek, goeie geselskap en โ€˜n aand om te onthou!
๐Ÿ“ ๐—ข๐—ป๐˜๐—ต๐—ผ๐˜‚: ๐——๐—ถ๐˜€ ๐—ธ๐—ผ๐˜‚๐—ฑ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜๐˜†๐—ฑ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ท๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟโ€ฆ ๐—ฑ๐—ฎ๐—น๐—ธ ๐˜„๐˜†๐˜€ ๐—ผ๐—บ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ ๐—ฏ๐˜† ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ต๐˜‚๐—ถ๐˜€ ๐˜๐—ฒ ๐—ต๐—ผ๐˜‚ ๐Ÿ˜‰
๐Ÿ“… 26 Junie 2026
โฐ 19:00
๐Ÿ“ Plaastoe (7km buite Upington, Keimoespad)
๐ŸŽŸ๏ธ R150 p/p
๐Ÿ“ž Besprekings: 083 357 0914
Kom maak warm herinneringe saam met ons ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

๐ŸŒฟ Plaastoe โ€“ Nie net vir kinders nie, vir almal! ๐ŸŒฟSoms het mens net โ€™n plek nodig om asem te skep, โ€™n koppie koffie te g...
03/06/2026

๐ŸŒฟ Plaastoe โ€“ Nie net vir kinders nie, vir almal! ๐ŸŒฟ

Soms het mens net โ€™n plek nodig om asem te skep, โ€™n koppie koffie te geniet, lekker te eet en die rustigheid van die plaaslewe in te neem. โ˜•๐ŸŒณ

Of jy nou โ€™n gesin het, saam met vriende kuier, โ€™n koffie-afspraak het, of sommer net alleen wil ontspan โ€“ Plaastoe is vir jou.

Ja, die kinders geniet die speelpark en oop ruimtes, maar jy hoef beslis nie kinders te hรช om hier te kom kuier nie. Kom sit onder die groot bome, geniet die vars lug en ontsnap vir โ€™n rukkie van die gejaag van die alledaagse lewe.

๐Ÿ•’ Ure
๐Ÿ“ Vrydae: 08:00 โ€“ 16:00
๐Ÿ“ Saterdae: 09:00 โ€“ 17:00
๐Ÿ“ Sondae: 11:00 โ€“ 14:00 (Sondag Tafel โ€“ besprekings noodsaaklik)

๐Ÿ“ 7 km buite Upington op die Keimoespad

๐ŸŒฟ ๐’๐จ๐ง๐๐š๐  ๐“๐š๐Ÿ๐ž๐ฅ ๐๐ฎ๐Ÿ๐Ÿ๐ž๐ญ - ๐Ÿ• ๐‰๐ฎ๐ง๐ข๐ž๐ŸŒฟOns sien uit daarna om julle te verwelkom! ๐Ÿค
01/06/2026

๐ŸŒฟ ๐’๐จ๐ง๐๐š๐  ๐“๐š๐Ÿ๐ž๐ฅ ๐๐ฎ๐Ÿ๐Ÿ๐ž๐ญ - ๐Ÿ• ๐‰๐ฎ๐ง๐ข๐ž๐ŸŒฟ

Ons sien uit daarna om julle te verwelkom! ๐Ÿค

๐Ÿฅจ๐Ÿง€ Platters vir enige funksie! ๐Ÿ‡๐ŸฅชMaak jou volgende vergadering, verjaarsdag, babatee, sportdag of kuier maklik met ons h...
31/05/2026

๐Ÿฅจ๐Ÿง€ Platters vir enige funksie! ๐Ÿ‡๐Ÿฅช

Maak jou volgende vergadering, verjaarsdag, babatee, sportdag of kuier maklik met ons heerlike vars platters.

โœ… Gratis aflewering in Upington
โœ… Platters vir ยฑ 8โ€“10 persone
โœ… Vars voorberei op bestelling
โœ… Verskeie opsies beskikbaar

Address

Plot 9249, N14
Upington
8800

Telephone

+27833570914

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaastoe posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaastoe:

Share

Category