KLK Express

KLK Express For the best coffee and take away foods and all the necessary groceries and some unique treats!

Moet nie die week se heerlike kos misloop nie
08/04/2026

Moet nie die week se heerlike kos misloop nie

Beskikbaar vanaf Maandag gaan ons elke gekookte kosseDis lieflik as jy nie lus is om kos te maak die aand nie Daar is be...
24/03/2026

Beskikbaar vanaf Maandag gaan ons elke gekookte kosse

Dis lieflik as jy nie lus is om kos te maak die aand nie

Daar is beperkte voorraad so moet dit nie mis loop nie!

✨Heerlike beef stew met lekker dumplingsKom kry joune voor dit op is Beskikbaar vandag 05/03/2026 by KLK Express ❗❗
05/03/2026

✨Heerlike beef stew met lekker dumplings

Kom kry joune voor dit op is

Beskikbaar vandag 05/03/2026 by KLK Express ❗❗

Heerlike Lamb Stew en Rys met soet Pampoen!Net die lekkerste nou beskikbaar by KLK Express.Lekker mense eet bitter lekke...
04/03/2026

Heerlike Lamb Stew en Rys met soet Pampoen!

Net die lekkerste nou beskikbaar by KLK Express.

Lekker mense eet bitter lekker

Kom maak n draai by ons vandag 04/03/2026

Nasionale Melktertdag – 27 Februarie 2026Kom vier dié lekker dag met ons! 🍰☕🔥 Spesiale aanbod:Melktert-pannekoek – R8   ...
27/02/2026

Nasionale Melktertdag – 27 Februarie 2026

Kom vier dié lekker dag met ons! 🍰☕

🔥 Spesiale aanbod:
Melktert-pannekoek – R8

𝗩𝗔𝗞𝗔𝗧𝗨𝗥𝗘𝗚𝗘𝗥𝗜𝗘𝗙𝗦𝗪𝗜𝗡𝗞𝗘𝗟𝗔𝗦𝗦𝗜𝗦𝗧𝗘𝗡𝗧𝗞𝗔𝗞𝗔𝗠𝗔𝗦 𝗥𝗬𝗕𝗔𝗔𝗡Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir: • Kliëntediens• Verk...
20/02/2026

𝗩𝗔𝗞𝗔𝗧𝗨𝗥𝗘
𝗚𝗘𝗥𝗜𝗘𝗙𝗦𝗪𝗜𝗡𝗞𝗘𝗟𝗔𝗦𝗦𝗜𝗦𝗧𝗘𝗡𝗧
𝗞𝗔𝗞𝗔𝗠𝗔𝗦 𝗥𝗬𝗕𝗔𝗔𝗡

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
• Kliëntediens
• Verkope en voorbereiding van produkte
• Aflaai, uitpak en regpak van voorraad
• Daaglikse, weeklikse en maandelikse voorraadtellings
• Algehele netheid van winkel en perseel
• Algemene administratiewe funksies

Vir hierdie doel word daar gesoek na aansoekers wat beskik oor:
• Graad 12
• Ten minste 3 jaar toepaslike ondervinding in die wegneemetebedryf
• Sterk fokus op diens
• Rekenaarvaardigheid
• Administratiewe agtergrond
• Kennis van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid

𝗥𝗶𝗴 𝗮𝘀𝘀𝗲𝗯𝗹𝗶𝗲𝗳 𝗷𝗼𝘂 𝗮𝗮𝗻𝘀𝗼𝗲𝗸 𝗮𝗮𝗻:
[email protected]
𝗦𝗹𝘂𝗶𝘁𝗶𝗻𝗴𝘀𝗱𝗮𝘁𝘂𝗺: 27 Februarie 2026
𝘒𝘓𝘒 𝘓𝘢𝘯𝘥𝘣𝘰𝘶 𝘉𝘦𝘱𝘦𝘳𝘬 𝘪𝘴 ‘𝘯 𝘨𝘦𝘭𝘺𝘬𝘦 𝘨𝘦𝘭𝘦𝘦𝘯𝘵𝘩𝘦𝘪𝘥 𝘸𝘦𝘳𝘬𝘨𝘦𝘸𝘦𝘳 𝘦𝘯 𝘢𝘢𝘯𝘴𝘵𝘦𝘭𝘭𝘪𝘯𝘨𝘴 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘨𝘦𝘥𝘰𝘦𝘯 𝘰𝘰𝘳𝘦𝘦𝘯𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨 𝘥𝘪𝘦 𝘮𝘢𝘢𝘵𝘴𝘬𝘢𝘱𝘱𝘺 𝘴𝘦 𝘎𝘦𝘭𝘺𝘬𝘦 𝘎𝘦𝘭𝘦𝘦𝘯𝘵𝘩𝘦𝘥𝘦 𝘗𝘭𝘢𝘯.
𝘈𝘢𝘯𝘴𝘰𝘦𝘬𝘦𝘳𝘴 𝘸𝘢𝘵 𝘯𝘪𝘦 𝘣𝘪𝘯𝘯𝘦 14 𝘥𝘢𝘦 𝘯𝘢 𝘥𝘪𝘦 𝘴𝘭𝘶𝘪𝘵𝘪𝘯𝘨𝘴𝘥𝘢𝘵𝘶𝘮 𝘷𝘢𝘯 𝘰𝘯𝘴 𝘷𝘦𝘳𝘯𝘦𝘦𝘮 𝘯𝘪𝘦, 𝘮𝘰𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘢𝘢𝘯𝘷𝘢𝘢𝘳 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘪𝘦 𝘢𝘢𝘯𝘴𝘰𝘦𝘬 𝘰𝘯𝘴𝘶𝘬𝘴𝘦𝘴𝘷𝘰𝘭 𝘸𝘢𝘴.

14/02/2026

❤️🌹 Valentynsdag by KLK Express Winkel Upington 🌹❤️

Liefde lê in die klein dingetjies… ❤️

Hierdie Valentynsdag maak dit spesiaal met iets besonders van KLK Express Winkel Upington. Of jy nou jou spesiale iemand wil verras met iets soets, iets prakties, of net ’n klein bederfie om te wys jy gee om — ons het wat jy nodig het.

🌹 Geskenk-idees
🍫 Soet verrassings
🎁 Praktiese en unieke items
❤️ En daardie laaste-minuut ietsie wat sê: “Ek d**k aan jou.”

Kom maak ’n draai by KLK Express Winkel Upington en vier die liefde op jou manier.

06/01/2026

𝗩𝗔𝗞𝗔𝗧𝗨𝗥𝗘
𝗕𝗘𝗦𝗧𝗨𝗨𝗥𝗗𝗘𝗥
𝗞𝗟𝗞 𝗘𝗫𝗣𝗥𝗘𝗦𝗦 𝗪𝗜𝗡𝗞𝗘𝗟𝗦

KLK is opsoek na ‘n persoon wat leiding kan neem met die uitrol van Express winkels by betrokke rybane. Die persoon moet oor goeie ondervinding beskik in die beplanning, opening en bestuur van nuwe en bestaande winkels.

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:
• Winsgewende bestuur van KLK Express winkels
• Begrotingsbestuur
• Voorraadbestuur
• Koördinering, motivering en bestuur van personeel
• Bestuur van veiligheidstandaarde
• Administratiewe en batebestuur
• Promosiebestuur
• Beplanning en opening van winkels binne strategiese tydsraam

Vir hierdie doel word daar gesoek na aansoekers wat beskik oor:
• Minimum Graad 12 Kwalifikasie
• Ten minste 5 jaar bestuursondervinding in kleinhandelwinkels
• Gesonde menseverhoudings met goeie kommunikasie vaardighede
• Inisiatief
• Rekenaargeletterdheid en administratiewe vaardigheid
• Goeie leierskapeienskappe

𝗥𝗶𝗴 𝗮𝘀𝘀𝗲𝗯𝗹𝗶𝗲𝗳 𝗷𝗼𝘂 𝗮𝗮𝗻𝘀𝗼𝗲𝗸 𝗮𝗮𝗻:
epos: [email protected]
𝗦𝗹𝘂𝗶𝘁𝗶𝗻𝗴𝘀𝗱𝗮𝘁𝘂𝗺: 30 Januarie 2026
𝘒𝘓𝘒 𝘓𝘢𝘯𝘥𝘣𝘰𝘶 𝘉𝘦𝘱𝘦𝘳𝘬 𝘪𝘴 ‘𝘯 𝘨𝘦𝘭𝘺𝘬𝘦 𝘨𝘦𝘭𝘦𝘦𝘯𝘵𝘩𝘦𝘪𝘥 𝘸𝘦𝘳𝘬𝘨𝘦𝘸𝘦𝘳 𝘦𝘯 𝘢𝘢𝘯𝘴𝘵𝘦𝘭𝘭𝘪𝘯𝘨𝘴 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘨𝘦𝘥𝘰𝘦𝘯 𝘰𝘰𝘳𝘦𝘦𝘯𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨 𝘥𝘪𝘦 𝘮𝘢𝘢𝘵𝘴𝘬𝘢𝘱𝘱𝘺 𝘴𝘦 𝘎𝘦𝘭𝘺𝘬𝘦 𝘎𝘦𝘭𝘦𝘦𝘯𝘵𝘩𝘦𝘥𝘦 𝘗𝘭𝘢𝘯.
𝘈𝘢𝘯𝘴𝘰𝘦𝘬𝘦𝘳𝘴 𝘸𝘢𝘵 𝘯𝘪𝘦 𝘣𝘪𝘯𝘯𝘦 14 𝘥𝘢𝘦 𝘯𝘢 𝘥𝘪𝘦 𝘴𝘭𝘶𝘪𝘵𝘪𝘯𝘨𝘴𝘥𝘢𝘵𝘶𝘮 𝘷𝘢𝘯 𝘰𝘯𝘴 𝘷𝘦𝘳𝘯𝘦𝘦𝘮 𝘯𝘪𝘦, 𝘮𝘰𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘢𝘢𝘯𝘷𝘢𝘢𝘳 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘪𝘦 𝘢𝘢𝘯𝘴𝘰𝘦𝘬 𝘰𝘯𝘴𝘶𝘬𝘴𝘦𝘴𝘷𝘰𝘭 𝘸𝘢𝘴.

KLK Express

🍟 JUST DROPPED at KLK Express Upington!Get ready to load up on flavour with our brand-new LOADED FRIES — hot, cheesy and...
11/12/2025

🍟 JUST DROPPED at KLK Express Upington!
Get ready to load up on flavour with our brand-new LOADED FRIES — hot, cheesy and absolutely addictive! 😍

🔥 Our new combos:
🧀🥓 Jalapeño & Bacon – R45
🧀🌭 Cheesy Russian – R55
🌶️ Jalapeño – R40
😋 Not Hot? Try our Plain Cheesy for just R30!

Perfect for lunch, a quick snack, or that late-afternoon craving.
Pop in today and treat yourself — you deserve it! ✨
📞 Contact us at 054 337 6250 to place your order.

KLK Express Winkels nou deel van die lojaliteitsprogram - Infinity!Kom geniet die gerief van KLK Express en word beloon!...
10/11/2025

KLK Express Winkels nou deel van die lojaliteitsprogram - Infinity!

Kom geniet die gerief van KLK Express en word beloon!

Werksgeleentheid by die Kakamas Express
15/07/2025

Werksgeleentheid by die Kakamas Express

𝗩𝗔𝗞𝗔𝗧𝗨𝗥𝗘
𝗚𝗘𝗥𝗜𝗘𝗙𝗦𝗪𝗜𝗡𝗞𝗘𝗟𝗔𝗦𝗦𝗜𝗦𝗧𝗘𝗡𝗧
𝗞𝗔𝗞𝗔𝗠𝗔𝗦 𝗥𝗬𝗕𝗔𝗔𝗡

Die suksesvolle kandidaat sal verantwoordelik wees vir:

• Kliëntediens
• Verkope en voorbereiding van produkte
• Aflaai, uitpak en regpak van voorraad
• Daaglikse, weeklikse en maandelikse voorraadtellings
• Algehele netheid van winkel en perseel
• Algemene administratiewe funksies

Vir hierdie doel word daar gesoek na aansoekers wat beskik oor:

• Graad 12
• Ten minste 3 jaar toepaslike ondervinding in die
wegneemetebedryf
• Sterk fokus op diens
• Rekenaarvaardigheid
• Administratiewe agtergrond
• Kennis van die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid

𝗥𝗶𝗴 𝗮𝘀𝘀𝗲𝗯𝗹𝗶𝗲𝗳 𝗷𝗼𝘂 𝗮𝗮𝗻𝘀𝗼𝗲𝗸 𝗮𝗮𝗻:
[email protected]
𝗦𝗹𝘂𝗶𝘁𝗶𝗻𝗴𝘀𝗱𝗮𝘁𝘂𝗺: 25 Julie 2025
𝘒𝘓𝘒 𝘓𝘢𝘯𝘥𝘣𝘰𝘶 𝘉𝘦𝘱𝘦𝘳𝘬 𝘪𝘴 ‘𝘯 𝘨𝘦𝘭𝘺𝘬𝘦 𝘨𝘦𝘭𝘦𝘦𝘯𝘵𝘩𝘦𝘪𝘥 𝘸𝘦𝘳𝘬𝘨𝘦𝘸𝘦𝘳 𝘦𝘯 𝘢𝘢𝘯𝘴𝘵𝘦𝘭𝘭𝘪𝘯𝘨𝘴 𝘸𝘰𝘳𝘥 𝘨𝘦𝘥𝘰𝘦𝘯 𝘰𝘰𝘳𝘦𝘦𝘯𝘬𝘰𝘮𝘴𝘵𝘪𝘨 𝘥𝘪𝘦 𝘮𝘢𝘢𝘵𝘴𝘬𝘢𝘱𝘱𝘺 𝘴𝘦 𝘎𝘦𝘭𝘺𝘬𝘦 𝘎𝘦𝘭𝘦𝘦𝘯𝘵𝘩𝘦𝘥𝘦 𝘗𝘭𝘢𝘯.
𝘈𝘢𝘯𝘴𝘰𝘦𝘬𝘦𝘳𝘴 𝘸𝘢𝘵 𝘯𝘪𝘦 𝘣𝘪𝘯𝘯𝘦 14 𝘥𝘢𝘦 𝘯𝘢 𝘥𝘪𝘦 𝘴𝘭𝘶𝘪𝘵𝘪𝘯𝘨𝘴𝘥𝘢𝘵𝘶𝘮 𝘷𝘢𝘯 𝘰𝘯𝘴 𝘷𝘦𝘳𝘯𝘦𝘦𝘮 𝘯𝘪𝘦, 𝘮𝘰𝘦𝘵 𝘢𝘴𝘴𝘦𝘣𝘭𝘪𝘦𝘧 𝘢𝘢𝘯𝘷𝘢𝘢𝘳 𝘥𝘢𝘵 𝘥𝘪𝘦 𝘢𝘢𝘯𝘴𝘰𝘦𝘬 𝘰𝘯𝘴𝘶𝘬𝘴𝘦𝘴𝘷𝘰𝘭 𝘸𝘢𝘴.

Address

5 Scott Street
Upington
8800

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KLK Express posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KLK Express:

Share