Deli on Main

Deli on Main Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Deli on Main, Coffee shop, 120 Schroder Street, Upington.
(1)

Baie geluk Leandré Ehlers met jou kombuistee. Sterkte met jou reelings vir jou troue. Dankie dat julle ons gekies het vi...
06/06/2026

Baie geluk Leandré Ehlers met jou kombuistee. Sterkte met jou reelings vir jou troue.

Dankie dat julle ons gekies het vir die mooi geleentheid in jou lewe.

Hier by die Deli on Main verkoop ons heerlike vars heuning!🐝.
06/06/2026

Hier by die Deli on Main verkoop ons heerlike vars heuning!🐝.

Ons Salami stokkies en droeëwors is iets om te proe. Kom proe gerus.
06/06/2026

Ons Salami stokkies en droeëwors is iets om te proe. Kom proe gerus.

ʼn Warm vuur om jou welkom te heet op ʼn koue oggend. ʼn Koppie koffie om die siel te troos.ʼn Gesonde ontbyt om die liggaam...
05/06/2026

ʼn Warm vuur om jou welkom te heet op ʼn koue oggend.
ʼn Koppie koffie om die siel te troos.
ʼn Gesonde ontbyt om die liggaam te voed.
Bring goeie geselsskap saam, die res voorsien ons.

So breed glimlag ʼn man as jy ʼn Deli on Main koffie vroegoggend drink. Kom bederf jouself met ʼn heerlike Cappuccino.     ...
05/06/2026

So breed glimlag ʼn man as jy ʼn Deli on Main koffie vroegoggend drink. Kom bederf jouself met ʼn heerlike Cappuccino.

Elzabe Gresse was vandag ons eerste klient wat ons nuwe Mannabrew koffie getoets het.  Op soek na iets anders as jou gew...
04/06/2026

Elzabe Gresse was vandag ons eerste klient wat ons nuwe Mannabrew koffie getoets het.

Op soek na iets anders as jou gewone koppie koffie? Probeer MannaBrew – 'n unieke drankie gemaak van die bekende Kalahari manna, met 'n heerlike geur en karakter wat eie is aan ons streek.

Perfek vir die koue oggende, rondom die vuur, of as 'n spesiale geskenk vir iemand wat die Kalahari waardeer.

Mannabrew sal binnekort op ons rakke beskikbaar wees.

Ondersteun plaaslike produkte en proe die smaak van die Kalahari in elke koppie!


Melkkos soos Ouma dit gemaak het! Daar is min dinge wat so lekker is roos soos 'n warm bord melkkos op 'n koue Kalahari-...
04/06/2026

Melkkos soos Ouma dit gemaak het!

Daar is min dinge wat so lekker is roos soos 'n warm bord melkkos op 'n koue Kalahari-dag.

- Romerig
- Geurig met kaneelsuiker
- Vars voorberei

📞 Bestel voor 9H30 en kom haal af van 12H30.

Soms is die lekkerste kos ook die eenvoudigste. ❤️

Vandag se ete is Hoenderpastei met rys en soetwortels. Bestel joune voor 09:30 en kom haal af vanaf 12:30
04/06/2026

Vandag se ete is Hoenderpastei met rys en soetwortels. Bestel joune voor 09:30 en kom haal af vanaf 12:30

Die cuty het ʼn draai kom maak by die Deli. Wat d**k julle behoort haar naam te wees. Beste voorstel kan ʼn gratis koppie ...
03/06/2026

Die cuty het ʼn draai kom maak by die Deli.
Wat d**k julle behoort haar naam te wees.
Beste voorstel kan ʼn gratis koppie koffie kom geniet by ons.

Ons roomys prinses het weer kom draai vandag. 🤩🤩🤩Dankie Michelle dat jy ons kliente soooo bederf.
03/06/2026

Ons roomys prinses het weer kom draai vandag. 🤩🤩🤩
Dankie Michelle dat jy ons kliente soooo bederf.

Address

120 Schroder Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 14:00

Telephone

+27542050320

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deli on Main posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Deli on Main:

Share