Sparrow Coffee Shop

Directions

Sparrow Coffee Shop Sparrow Coffee Shop indulges in aromatic craft coffee and full flavoured light meals to satisfy your taste buds.
(1)

We harvest many of our ingredients from our own garden and strive towards an earth-friendly approach in the coffee industry.

Frappelichious....pick your poison, and we will mix it up for you...
13/11/2026

Frappelichious....pick your poison, and we will mix it up for you...

Need to elevate your living space on a small budget to make a beeeeg difference?  Trendtex it!!
13/11/2026

Need to elevate your living space on a small budget to make a beeeeg difference? Trendtex it!!

13/11/2026
Whooohooo,  dit is uiteindelik Vrydag!!Skud daardie naweek vere reg, en plaas Sparrow Coffee Shop op jou to do list.  Be...
13/11/2026

Whooohooo, dit is uiteindelik Vrydag!!
Skud daardie naweek vere reg, en plaas Sparrow Coffee Shop op jou to do list. Bederf jouself met ñ lekker koffie, in ons gesellige Coffee Shop, of koop ʼn pragtige bos blomme van Elite Blomme, of mooi dekor vir jou huis, van Trendtex. As die weskus wind so opgeklits is, is ñ self bederf en 'n rustige atmosfeer nét die beste medisyne.
Sien jou later

Liewe Sparrow Vriende Die week om die draak te tem, is agter ons. Die nuwe kombuis is in, en ons deure is weer oop. Ons ...
09/11/2026

Liewe Sparrow Vriende

Die week om die draak te tem, is agter ons. Die nuwe kombuis is in, en ons deure is weer oop. Ons sien uit om almal weer te sien, en, asseblief, indien ek weer enige mal perd hierdie jaar opsaal om te bou of breek, red my van myself.
Dankie vir die geduld, en belangstelling.

Liewe Vriende Ons stu voort. Teëls is klaar, en dit lyk beautiful.Julle is ysters, Marthinus en span. Ek weet waarom ek ...
05/11/2026

Liewe Vriende
Ons stu voort. Teëls is klaar, en dit lyk beautiful.
Julle is ysters, Marthinus en span. Ek weet waarom ek julle altyd met 'n projek kan vertrou. Dankie vir jul goeie werk.
Nou hoop ons al die ander dinge verloop seepglad, môre loer ons weer in.

'n Opknappings projek is nie glamorous nie. Dis vieslik. Alles is vieslik.Vol stof en bou goeters. Jy wil vlug, maar hel...
04/11/2026

'n Opknappings projek is nie glamorous nie. Dis vieslik. Alles is vieslik.Vol stof en bou goeters. Jy wil vlug, maar helaas kan jy nie, want waarheen dan, gehasie? Nee, deurdruk, oë toeknyp, planne maak saam met elektrisiëns, loodgieter oplossings, want nou weet jy uiteindelik hoekom die wasbak stadig uitgeloop het, want die uitlooppyp loop knyp knyp... afdraand... Nou is die tyd vir foute regmaak en alles volgens regulasies doen, en ek hoop ek dink aan alles wat ek moet...
Ek is dankbaar vir Marthinus en sy span. Hulle weet wat hulle doen, al kyk hulle my soms vraend aan as ek my verduidelikings doen...
En stadig maar seker vorder dit. Ek hou julle op hoogte

02/11/2026

Vandag is die dag!!!! Strap vas,hier gaat ons!!!!

Liewe Sparrow Vriende Vandag begin ons met ons kombuis opgradering. Ek moet erken die broekspype bewe 'n bietjie, maar o...
02/11/2026

Liewe Sparrow Vriende

Vandag begin ons met ons kombuis opgradering.
Ek moet erken die broekspype bewe 'n bietjie, maar ons is super opgewonde, en ons hoop daar is geen klein jakkalsies in ons projek nie.
Ons beplande tyd om die projek af te handel is van 2 tot 7 November.
Ons is hoopvol dat ons weer Maandag 9 November op ons pos sal wees.

ONTHOU ASB
TRENDTEX EN ELITE BLOMME SAL NORMAALWEG SAKE DOEN

Ons sal julle op hoogte hou, en skakel gerus as daar enige navrae of besprekings is.
079 5158532
Liefde en Vrede♡♡♡

30/10/2026

It was a week of special celebrations at Sparrow Coffee Shop.
Birthdays are not just about another year added to your life. It is a reminder to celebrate the life we have. To know that your story is still being written, a chance to start new, to reflect, to rearrange...
More time with those special people who are part of your life's journey.

Remember, you don't get older, you get better!!

Thank you for sharing and trusting your special event to Sparrow Coffee Shop

Address

1 Kersbos Avenue
Velddrift
7365

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sparrow Coffee Shop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants