23/07/2026
๐ฅ Vereeniging, hierdie Sondag is vir die potjie-liefhebbers!
Ons Hoofsjef bring sy eie geheime weergawe van ons bekende Beef Shin Potjie. Nou is dit julle b***t om te oordeel! ๐จโ๐ณ
๐ฒ Beef Shin Potjie โ R85 ๐ฎ Malva Poeding & Vla โ R35
๐ฌ Kom geniet 'n lekker ete en sรช vir ons... Was Vereeniging se potjie die beste van almal?
๐ 064 677 7931