04/06/2026
Pool kompetiesie vanaand by Twisters Mini
Kom neem deel aan die fun π±π
Inskrywings R30 per persoon.
Registrasie om 18h00
Games begin om 19h00.
βββBRING ASB GELD SAAM VIR DIE INSKRYWINGS ASB βββ
Daar is buy BACKS
Kom geniet ons Donderdae specials:
Jaffels @ R60π
Sien julle by Twisters πͺMini!!!!