17/01/2019
Gal-ed het n nuwe eienaar. Julle sal hom nog hier rond sien maar ons is nie meer daar ni. Dankie vir al julle support glimlaggies en gebede. Ons sal julle almal en di markte mis. Ons vra dat julle tog die nuwe eienaars sal ondersteun. Vriendelike groette Petro en Johnny. Shalom