Ellies - Vredendal

Ellies - Vredendal Tuisgemaakte kos, met liefde

Grt Maat Kerrievis bestellings vir Paas Naweek moet asb @ Maandag 7 April inwees 500gr @ R80 1kg @ R140. Ook beskikbaar ...
02/04/2025

Grt Maat Kerrievis bestellings vir Paas Naweek moet asb @ Maandag 7 April inwees 500gr @ R80 1kg @ R140. Ook beskikbaar by Body Fuel Waterwinkel langs De Jagers

Platter Menu's
04/02/2025

Platter Menu's

20/01/2025

Ellies
0828018054

Vir Donderdag
23 Januarie 2025

Ready to eat Meals. ( VARS)
Vries fantasties.

Sm @ R50
Med @ R120
Lrg @ R280

☆ Outydse Hoenderpastei
☆ Hoender Spinasie Butternut Pasta
☆ Herderspastei
☆ Mac & Bacon with Cheese Sauce
☆ Mac & Mince
☆ Beef Stroganoff Tagliatelle
☆ Biltong Quiche
☆ Gerookte Hoender Peppadew Quiche
☆ Spaghetti met ñ Ham, Sampioen Kaassous
☆ Spaghetti Bolognaise

Bestellings moet asb @ Dinsdag 21ste Januarie 2025 inwees.
Kan Donderdag 23ste Januarie na 16h00 afhaal.

15/01/2025
07/01/2025

Ellies
0828018054

Vir VRYDAG
10 Januarie 2025

Ready to eat Meals. ( VARS)
Vries fantasties.

Sm @ R50
Med @ R120
Lrg @ R280

☆ Chicken Bacon Mushroom Pie
☆ Chicken A'la King Tagliatelle
☆ Bobotie
☆ Mac & Bacon with Cheese Sauce
☆ Mac & Mince
☆ Beef Tagliatelle Lasagne Style
☆ Biltong Quiche
☆ Bacon Spinach Feta Quiche
☆ Spaghetti met ñ Ham, Sampioen Kaassous
☆ Spaghetti Bolognaise

Bestellings moet asb @ Woensdag 8 Januarie 2025 inwees.
Kan Vrydag 10 Januarie na 16h00 afhaal.

06/01/2025

Goeie môre.
Daar sal n̈ prys verhoging wees op 1 Februarie 2025. Ellies maak amptelik oop Donderdag 9 Januarie.

Body Fuel is gestock met alle slaaie asook Kerrievis. Daar is ook n̈ paar lyne Frozen Meals beskikbaar.

Hou die spasie dop vir splinter nuwe Platter Menus♡

Voorspoedige jaar vir almal.

Vars Witzenberg Kersies slegs op bestelling beskikbaar laaste week van Nov/ Vroeg Desember 2024.R250/2kgR130/kgR70/500gR...
21/11/2024

Vars Witzenberg Kersies slegs op bestelling beskikbaar laaste week van Nov/ Vroeg Desember 2024.

R250/2kg
R130/kg
R70/500g
R40/250g

Bestellings moet Sondag 24/11/24 @ 18h00 inwees. Betaling eers met afhaal asb.
0828018054

Ellies0828018054
17/11/2024

Ellies
0828018054

14/11/2024

Address

Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27828018054

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ellies - Vredendal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ellies - Vredendal:

Share

Category