29/09/2024
πAan al Thi Art Restau se kliente, vriende en die gemeenskap, baie dankie vir jul lojale ondersteuning die afgelope jare.ππΌ
Dit was vir ons n voorreg om deel te kon wees van elkeen se reis en storie.β£οΈ
Thi Art Restau se ooreenkoms het tot 'n einde gekom en die restaurant sal gesluit wees vanaf 29 September 2024.
Opregte dankπΈ
Thi Art Restau Bestuurπ