28/06/2026
Goeienaand
Hier is ons Spyskaarte vir die week 29 Junie tot 3 Julie 2026.
R95/volwassene
R90 /pensionaris
R85/kind
R37/kleuter
Lae Koolhidrate etes kos R105/ete
Kontak my gerus by 0848545251, om u bestelling te plaas (skakel of whatsapp) Bestel asb die dag voor die tyd om teleurstelling te voorkom.
Ons lewer gratis af, vir bestellings van R75 en meer, Maandag tot Vrydae in Paarl ( Boschenmeer ingesluit) en Wellington.
Groete
Adriana
0848545251