10/11/2026
🎧🔥 31 DESEMBER BY CRAZY DOGS!
Ons het 'n DJ vir Oujaarsaand vasgemaak, maar wie dit is, bly vir eers ons geheim! 🤫
Wie dink julle gaan die jaar saam met ons afsluit? 🎶🍻
Gooi julle raaiskote in die kommentaar!
🎉 Groot onthulling: 1 DESEMBER!