23/06/2026
π BULLA'S SPRINGBOKKE KOMPETISIE UITSLAG! π
Die finale telling was 80β31 vir die Bokke! ππ
Baie dankie aan almal wat deelgeneem het.
π₯ 1ste Plek β bolandfromabove: 68β14
Daar was ongelukkig niemand wat die presiese telling reg geraai het nie so ons het gegaan met wie die naaste aan die regte telling was maar baie geluk aan ons wenner! π
Dankie vir almal se ondersteuning van Bulla's Biltong! Hou ons blad dop vir nog kompetisies, spesiale aanbiedinge en natuurlik die beste biltong en droΓ«wors in die dorp! ππ