S T O E R

Call Directions Contact the business

S T O E R STOER™

Dit is ’n leefstyl vir mense wat hul beste voel wanneer hulle buite is.

Gebore uit ’n liefde vir Suid-Afrika se oop ruimtes, die natuur, avontuur en die eenvoudige dinge wat die lewe beter maak.

19/09/2026

Buite is beter...
Binnekort.

𝗦𝗧𝗢𝗘𝗥Nie net ’n naam nie.Ons bou iets vir mense wat eerder buite is.Buite is beter.  #𝗦𝗧𝗢𝗘𝗥  #𝗕𝘂𝗶𝘁𝗲𝗜𝘀𝗕𝗲𝘁𝗲𝗿
12/09/2026

𝗦𝗧𝗢𝗘𝗥

Nie net ’n naam nie.

Ons bou iets vir mense wat eerder buite is.

Buite is beter.

#𝗦𝗧𝗢𝗘𝗥 #𝗕𝘂𝗶𝘁𝗲𝗜𝘀𝗕𝗲𝘁𝗲𝗿

08/09/2026

Iets STOER is op pad.

Gebore uit ’n liefde vir die buitelewe.
Vir grondpaaie, oop vlaktes, lang dae en die plekke waar ons die meeste onsself is.

Dit is maar net die begin.

STOER.
BUITE IS BETER.

Hou die spasie dop, ons begin nou eers.

Address

Northerncape

Telephone

0827725896

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when S T O E R posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to S T O E R:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed restaurant?

Share

Nearby restaurants