Loop st

Directions Website Contact the business

Loop st Unapologetic | Impartial

Social gatherings are best when food and drinks are involved.
Loop St. Rights of admission reserved

☞ No under 21's
☞ No hubbly

Lekker lewendige Loop ✨💃🎸
11/11/2026

Lekker lewendige Loop ✨💃🎸

Pizza, lekker wyn en lang aande onder die liggies✨Nog n lekker aand by Loopstraat! Dankie vir die mooi musiek Almero 🤍  ...
06/11/2026

Pizza, lekker wyn en lang aande onder die liggies✨

Nog n lekker aand by Loopstraat!

Dankie vir die mooi musiek Almero 🤍

**e

’n Bietjie naweek-chaos, lekker musiek, bekende gesigte en die mense wat Loop maak wat dit is. 🍷❤️
04/11/2026

’n Bietjie naweek-chaos, lekker musiek, bekende gesigte en die mense wat Loop maak wat dit is. 🍷❤️

Twee stemme, een verhaal! 🎶🍷Kom kuier saam met ons vir ’n aand vol stories, nostalgie en die mooiste Afrikaanse musiek!📅...
03/11/2026

Twee stemme, een verhaal! 🎶🍷

Kom kuier saam met ons vir ’n aand vol stories, nostalgie en die mooiste Afrikaanse musiek!

📅 Saterdag, 7 November
🕕 18:00
📍 Loopstraat
🎟️ 0825718557 vir kaartjies

Sien julle daar! ✨

📖 ’n Aand van stories, musiek en lekker saamkuier! 🎶🍷Kom vier die bekendstelling van Jan Weideman se boek Jagstories, Li...
03/11/2026

📖 ’n Aand van stories, musiek en lekker saamkuier! 🎶🍷

Kom vier die bekendstelling van Jan Weideman se boek Jagstories, Liegstories en Ander Verhale saam met ons by Loopstraat!

En die aand raak net beter met lekker musiek deur Ettienne Steyn en Wouter van de Venter! 🎸

📅 Saterdag, 7 November 2026
🕕 18:00 tot laat
📍 Loopstraat, Potchefstroom
🎟️ R100 per persoon

Bespreek jou plek by Riaan May: 082 571 8557.

Goeie stories, goeie musiek en goeie geselskap. Sien julle daar! 🌿

Die perfekte kombinasie van rou energie en goeie sielsmusiek. 🔥 Frank Freeman skop die aand af met sy unieke alternatiew...
14/10/2026

Die perfekte kombinasie van rou energie en goeie sielsmusiek. 🔥 Frank Freeman skop die aand af met sy unieke alternatiewe rock-klanke voor Schwabie die verhoog oorneem! Moenie hierdie misloop nie!

📅 Donderdag, 28 Oktober 2026
⏰ 19:00
🎟️ R150, beskikbaar by die deur.
Vir groot groep besprekings stuur asb n WhatsApp aan 0825718557

Loop Quiz Night! Every first Wednesday of the month 💥
02/09/2026

Loop Quiz Night!
Every first Wednesday of the month 💥

🍺 HOEGAARDEN LOVERS, THIS ONE’S FOR YOU! 🍺Buy 3 Hoegaarden b**rs and get your 4th b**r FREE! 🍻And that’s not all… you al...
29/08/2026

🍺 HOEGAARDEN LOVERS, THIS ONE’S FOR YOU! 🍺

Buy 3 Hoegaarden b**rs and get your 4th b**r FREE! 🍻

And that’s not all… you also get to take home ONE iconic Hoegaarden glass with your 4th b**r! 😏✨

4 b**rs. 1 free. 1 glass to take home. 😉

📍 Join us at Loopstraat
While stocks last.

🎶 Live Music Thursday 🎶Good food, cold drinks & live tunes with Landré⛹🏻‍♂️ ! See you at Loop! 🍻
26/08/2026

🎶 Live Music Thursday 🎶
Good food, cold drinks & live tunes with Landré⛹🏻‍♂️ ! See you at Loop! 🍻

Bokke + LIVE musiek = BESTE Saterdag aand!! Wouter van de Venter & Etienne Steyn LIVE op die Loop verhoog 🔥Kom kyk hoe d...
18/08/2026

Bokke + LIVE musiek = BESTE Saterdag aand!!

Wouter van de Venter & Etienne Steyn LIVE op die Loop verhoog 🔥

Kom kyk hoe die Bokke die All Blacks aanvat om 17:00 en geniet n bietjie LIVE musiek rondom 19:30 🎶

📆 Saterdag, 22 Augustus 2026
⏰ 19:30
🎫 R150
📞 Stuur n boodskap op 0825715887 vir kaartjies

Address

37 Loop St
Potchefstroom

Opening Hours

Tuesday 13:00 - 23:00
Wednesday 13:00 - 23:00
Thursday 13:00 - 23:00
Friday 13:00 - 23:00
Saturday 13:00 - 23:00
Sunday 15:00 - 21:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Loop st posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Loop st:

Shortcuts

Share

Category

Nearby restaurants