17/11/2026
🎉📚 DIE EKSAMENS IS VERBY – TYD VIR 'N BIETJIE BEDERF! 🥤
Boeke toe, skoolstres verby en nou is dit tyd om saam met jou maats te ontspan! 😎🌳
🥤 DINSDAG IS MELKSKOMMELDAG BY THE JUKEBOX!
💕 Koop EEN gewone melkskommel en kry EEN GRATIS!
Bring jou vriende, kom kuier onder die bome en vier die einde van die eksamens met 'n heerlike, koue melkskommel!
📍 The Jukebox – Die Koeltetuin Leefstylsentrum, Baillie Park, Potchefstroom.
Want lekker kuier is nóg lekkerder met 'n melkskommel in die hand! ❤️