Golf Klub Schweizer Reneke

Golf Klub Schweizer Reneke KANOBI! Jy weet nie wat jy mis nie......tot jy hier was! Restaurant & Kroeg
Uitstekende kos, feestelike atmosfeer. Golfbaan, tennisbaan, rolbalbaan!

20/06/2017

Kanobi se blad sal nou gesluit word.
Die Bbar en Putters Club het geopen.
Hiermee sluit ek my boetie Waldo se nagedagtenis na 2 jaar finaal daar af. Die verlange en die gemis sal altyd daar wees, Kanobi sal vir ons altyd SYNE wees.
Mag julle , Braam en Adre, baie suksesvol en gelukkig wees.

Braam en Adre Strauss, die nuwe eienaars van Kanobi.
10/06/2017

Braam en Adre Strauss, die nuwe eienaars van Kanobi.

12/05/2017

Kanobi is verkoop en gaan oopmaak, mooier, groter, beter as wat jy jou in jou wildste drome kan indink.
Maak seker jy hou elke beweging daar dop, knip jy jou oe, gaan jy groot uitmis.
Hierdie is n aanwins vir Schweizer en sy gemeenskap.

04/03/2017

Kanobi is gesluit en gaan nie weer oopmaak nie.
Die hele erf, perseel en huis is te koop. Kontak prokureur Japie van Zyl indien jy belangstel of skakel met Christa Smit self.
Wonderlike geleentheid vir iemand met ambisie en dryf en.......met ons geliefde Waldo Smit se persoonlikheid.

23/01/2017

Kanobi Ontspannings Klub!!!

Kanobi is te koop...

Skakel
Magda 083 578 5766
Maryna 078 482 8901

28/11/2016

Ons is opsoek na eerlike en hardwerkende kroeg dames asb... Inbox my indien jy sou belangstel..

16/11/2016

Kanobi Ontspannings Klub!!!
16 November 2016...

DAMES AAND!!!!
Kom kuier vanaand saam met ons dames vir slegs R 30..
Verwelkomings drankie by die deur en snacks sal beskikbaar wees vir al ons dames..

Lekker pryse te wen vanaand..
Enkel Brandewyn en Coke vir R12..
Heerlike Cocktails beskikbaar slegs vir vanaand....

Vir Navrae Skakel.
Kanobi: 053 963 1115
Maryna: 078 482 8901

17/10/2016

Kanobi Ontspannings Klub!!!
17 Oktober tot 22 Oktober!!!

300g Rump met chips vir slegs R80 net vir die week..

Skakel 053 963 1115
Vir bestellings...

09/09/2016

Kanobi Ontspannings Klub...
9de & 10de September

Kom en probeer gerus ons nuwe Spyskaart...
10% af op alle drankies en Kos...

Vir bespreekings skakel Kanobi 053 963 1115..
Landlyn is weer in werking...

15/08/2016

Kanobi Ontspannings Klub!!!
Eisbein spesial die week!!!
15 tot 20 Augustus 2016

Kom geniet n heerlike Eisbein met soet mostert en chips vir Slegs R80 net vir die week...

Vir weg neem etes skakel...
Magda Le Grange 083 578 5766
Maryna Smith 078 482 8901

ASKIES SO KLEIN FOUTJIE DIS NIE R90 NIE MAAR WEL R80....

Address

Vryburgpad
Schweizer-Reneke
2780

Telephone

0539631115

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Golf Klub Schweizer Reneke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share