18/07/2026
Kom kuier vandag by Barnyard Deli! π€©
Ons is oop elke Saterdag van 08:00 tot 13:00.
Kom geniet ons heerlike pasteie, biltong, droΓ«wors en nog vele meer. Of jy nou iets vir ontbyt, padkos of die rugby soek β ons het iets vir elkeen!
Ons sien uit daarna om jou vandag te verwelkom! π